Vorige uitgawes

Besoek die Kakkerlak boekwinkel.
Weltevreden Farm, John Vorsterrylaan, Weltevredenpark, Roodepoort. of skakel Charl Hattingh by 0824454582
 

Piet de Jager se debuutbundel: OUHOUT is nou beskikbaar by Protea Boekhuis. R120.00

Lees meer oor geestelike skrywer; Johann Boshoff asook resensies op 3 van sy boeke.

verspreiding

Ons het ongeveer 500 handelaars landswyd wat die tydskrif op hul rakke verkoop. Ons tydskrifte word meestal as versamelaarsitems op boekrakke bewaar vir navorsing of interessante verwysings op ‘n latere stadium. Ons intekenare se ouderdomme wissel tussen 18 en 87 met die grootste persentasie tussen 45 en 55.

Vind jou naaste handelaar in Limpopo:

Aqua Spar, Tzaneen (015) 307-2905
Artists Supplies (015) 491-8709
ATKV Klein Kariba
C & A (Coffee & Abacus CC) (014) 743-0755
Dennenaald (Deo Gratias Dennenaald) 057 733 0047
Eden Teetuin
Fascination Books Pty Ltd, Pietersburg (015) 296-1628
Griffelhoekie (014) 717-2786
Heslie's Boeke & Geskenke (015) 491-3084
Kirsten Skryfbehoeftes 015 615 5051
Lady se Suitcase 014 736 6363
Louis Trichardt Stationery 015 516 0584
Pen 2 Paper 013 751 2422
PNA, Pietersburg (015) 296-4090
PNA Warmbad (014) 736-4592