| |
|
|
Piet de Jager se debuutbundel: OUHOUT
is nou beskikbaar by Protea Boekhuis. R120.00
|

Kakkerlak.
Tel.(011) 766 4015 Sel.(083) 234 0245 kakkerlak.co.za
|
welkom by jou afrikaanse kuns en letterkunde tydskrif

Koop Kakkerlak en wen 2 nagte vir 6 mense op Fleur de Lys-landgoed!
Die vorige uitgawes van Kakkerlak (1-8) is nog teen ’n spesiale prys van R175 per pakkie (R15 posgeld ingesluit) beskikbaar. Maak van die ingeslote bestelvorm (klik op die boonste kakkerlak versameling om dit af te laai) gebruik indien u belangstel om vriende en familie met hierdie waardevolle geskenk te verras.
Help ons om op hierdie wyse om Kakkerlak se bemarking en verspreiding in u vriendekring
en by u kerke en skole uit te brei. Die kompetisie sluit aan die einde van Oktober 2008. Die persoon
wat teen die sluitingsdatum die meeste pakkies gekoop het, kan TWEE nagte vir SES persone
wen op die pragtige Fleur de Lys-landgoed in die Hoedspruit-omgewing - webtuiste:
MEER OOR DIE NUUTSTE UITGAWE
RESENSIES IN DIE VOLGENDE UITGAWE
 |
Oorwin plaasaanvalle (foto) / Lukas Swart
Uitgewer: CLS uitgewers
Publikasiedatum: 2003
Prys: Boek: R220-00 (posgeld ingesluit), DVD: R216-00 (posgeld ingesluit).
R370-00 (boek en dvd) – posgeld ingesluit |
 |
Suid-Afrika... Gulag Archipelago??? “ Forced Labour camp” / Ludolf du Toit
Datum: 2007
Prys: R130 in die winkels/R120 op bestelling by outeur, posgeld ingesluit.
|
 |
My Babe / Sanet Groenewald
Uitgegee deur Griffel
ISBN: 0-620-37653-8 90 bladsye R100
|
|
|
In die 8ste uitgawe: |
| Boerekos op sy beste: 7nuwe kookboeke |
| Afrikaanse boeke en skrywers |
| Hennie Aucamp, pleitbesorger van suiwer Afrikaans |
| Afrikaanse boeke en skrywers |
| Martie Preller, ma van Balkie en Babalela vertel haar storie |
| Afrikaanse boeke en skrywers |
| Musiekmens: Sakkie van Stuttgard |
| Afrikaanse boeke en skrywers |
| Genl. De la Rey |
| Afrikaanse boeke en skrywers |
| 20 Boekresensies in hierdie uitgawe |
| Afrikaanse boeke en skrywers |
|
|
|
|
|
|