Plaas jou advertensie hier!

Kontak ons vir meer besonderhede.

 


Enkele boeke beskikbaar by Kakkerlak

Let asseblief daarop dat die boekpryse hieronder NIE posgeld insluit nie. Posgeld beloop R25 per boek of word bereken volgens die gewig indien meer as een boek gelyktydige bestel word.

Vir bestellings of navrae, kontak my gerus by

011-766 4015 / 083 234 0245 of stuur 'n e-pos na:

kakkerlak@mweb.co.za

Ek stuur dan 'n faktuur met al die besonderhede daarop. 

     

 

Die Bybel oorvertel vir oud en jonk 

Gesina Ingwersen

R295

 

Lukas die geliefde geneesheer

 

Louise Prinsloo

R 160

 

Black leather jacket: God's grace to a gangster

Dave Scottie 'Styles' Simpson

R250 

Knuppeldik aan Koningskos

Uitgegee deur die Polisie

R230                  

 

 

 

 

Afval en afvalligheidjies 

Weer in herdruk!!

Splinternuut!

Dine van Zyl

R180 (verpakking en posgeld ingesluit)

 

Omstrede land: Die historiese ontwikkeling van die Suid-Afrikaanse Grondvraagstuk in Suid-Afrika, 1652–2011

 

Louis Changuion en Bertus Steenkamp

R250

Kuier in 'n Plaaskombuis

Nico

 5 de keer herdruk!!

R239.95

As die dood intree: 'n praktiese handleiding

Johan Green

R200

Nuwe Keurboslaanreeks

1 - 11

Theunis Krog

R115 

 Bloedrivier

Prof. Victor d'Assonville

R60

(In Afr en Eng beskikbaar)

Niklaas van Rensburg: Die Siener (Biografies)

AWG Raath

R510 (sagteband)

R750 (hardeband)

Bloedsusters: Roelien Schutte en Eileen de Jager

deur Ilze Salzwedel

R160

  Stryd in die Bos (gaan oor die stryd wat in SA aan die woed is met onwettige renosterjag)

Johan Fourie

R160

Generaal de Wet in die Vredefortkoepel

Prof. VE d'Assonville

R150

Die lang generaal: Die duistere politieke sluipmoorde van die ou Suid-Afrika (boeiende en spannende boek, gebasseer op ware feite - een van die beste boeke ooit)

Alan D. Elsdon

R150

 

FAK sangbundel

R430

 

 

 

 

 

         
Posbus 5033, Horison, 1730 / Tel. (011) 766 4015 / Faks: 086 689 2054 / Webwerf deur: Webmeester.co.za

 

;