|
Inligtingsblad
Hierdie bladsy sal voortaan gebruik word om allerlei inligting, wenke asook advertensies deur te gee. Hou gerus die spasie dop! Vandag deel ek met jul 'n heerlike spinasietert. As die spinasie boonop uit jou eie groetetuin kom, is dit nog lekker en die vreugde soveel groter...
(Selfs mense wat nie van spinasie hou nie, geniet hierdie tert terdeë!)
|