Vorige uitgawes

Besoek die Kakkerlak boekwinkel.
Weltevreden Farm, John Vorsterrylaan, Weltevredenpark, Roodepoort. of skakel Charl Hattingh by 0824454582
 

Piet de Jager se debuutbundel: OUHOUT is nou beskikbaar by Protea Boekhuis. R120.00

Lees meer oor geestelike skrywer; Johann Boshoff asook resensies op 3 van sy boeke.

verspreiding

Ons het ongeveer 500 handelaars landswyd wat die tydskrif op hul rakke verkoop. Ons tydskrifte word meestal as versamelaarsitems op boekrakke bewaar vir navorsing of interessante verwysings op ‘n latere stadium. Ons intekenare se ouderdomme wissel tussen 18 en 87 met die grootste persentasie tussen 45 en 55.

Vind jou naaste handelaar:

Klik op jou Provinsie vir betrokke handelaars.

Gauteng Vrystaat Noord Kaap Noord Kaap Noordelike Provinsie Noordwes Provinsie Natal Mpumalanga Oos Kaap Wes Kaap